Is jy lus vir ‘n lekker uitdaging? Spur het die Man Vs Burger challenge gestig. Op 7 Maart kry elke deelnemer ’n Spur-kaasburger, skyfies en uieringe. Die persoon wat dit in die kortste tyd kan op,eet wen R1000 prysgeld.
Inskrywings is R100 per persoon en navrae kan by 064 514 2351 gedoen word.
Jy kan ook net ‘n comment los en ons sal terugkom na jou toe.



