LIMPOPO – Daar is Woensdag twee Zimbabwiese vrouens in hegtenis geneem, nadat onwettige plofstof ter waarde van R1,2 miljoen in hulle besit op ‘n bus in Limpopo gevind is. Die Valke-woordvoerder, kapt. Matimba Maluleke, sê die bus was na Gauteng op pad.
Bron: Tiveslive




