PIETERSBURG. – Daar is Woensdag twee mense van onderskeidelik 28 en 41 jaar gearresteer na hulle met ‘n ietermagô in ‘n Mercedes-Benz gevang is. Die polisie het inligting van ‘n lid van die gemeenskap opgevolg.
Bron: Maroela Media