Parktown-seuns se verslae amper volledig

Deel hierdie storie / Share this story

Panyaza Lesufi, LUR vir onderwys, het gesê die verslae oor die twee leerlinge wat in Januarie verdrink het, sal voor die einde van die maand afgehandel wees. Enock Mpianzi van die Hoërskool Parktown en Keamohetswe Seboko van Laerskool Bekker se voorlopige doodsondersoeke se uitslae is al vrygestel.

Bron: OFM

Foto: The South African