‘n Video-opname is onlangs op sosiale media versprei van ‘n groep leerlinge van Newlands East Secondary wat ‘n mede-leerling aanrand. Die slagoffer is glo Dinsdag in die meisiesbadkamer by die skool aangerand. Die meisies is geskors.
Bron: Timeslive