BLOEMFONTEIN – Twee polisiekonstabels het vermoedelik in Oktober 2018 R25 000 se sigarette en twee selfone by ‘n winkel in Bloemfontein gesteel. Daar is bewyse dat die twee konstabels binne ’n tydperk van veertien minute in die omgewing van die misdaad was en hulle moet nou oor veertien dae bewys lewer dat hulle nie betrokke was nie.
Bron: OFM



