Moet jy haar sê of liewer stilbly terwyl sy salig onbewus van haar verbrokkelde huwelik is?
In Vrouwees ondersoek ons die rede waarom party vroue ‘n blinde-oog op dit draai en waarom ander vroue weer dadelik hulle huwelike einding.
Klik hier op die skakel en lees die tydskrif op jou foon.



