Carli Beukes (22) het joga deel van haar nuwejaarsvoornemens gemaak. Sy geniet joga baie en maak dit deel van haar leefstyl.
Carli glo ’n gesonde liggaam huisves ’n gesonde gees. “Oefen is my manier om na my liggaam om te sien en my kanse op ’n goeie en aktiewe oudag te verbeter.
Lees hier in Vrouwees verder hoe Carli joga doen en kyk ook na die pragtige fotos:



