VERMIS: Luna (6 maande)FiND iT SpanFebruary 10, 2020Tuis Deel hierdie storie / Share this story Lainy Faith se katjie het vanoggend in Rhodeslaan, Rhodesdene weggeraak. Die katjie is ongeveer ses maande oud en het nie ’n halsband om haar nek nie. As jy hierdie katjie miskien sien of weet waar sy is, kontak vir Lainy by 081 488 3604. Previous Post 18 jaar tronkstraf vir moord op 16-jarige Next Post Plaaslike besigheidseienaar weier om munisipaliteit om te koop