Roodepan-areas het weer elektrisiteit

Van die areas in Roodepan het weer elektrisiteit na die munisipaliteit van die kragdrade wat die naweek gesteel is, weer gekoppel het.

Volgens Sello Matsie, woordvoerder van die Sol Plaatje-munisipaliteit, is die polisie op soek na onwettige koperkabeldiewe en die skrootwerwe wat die kabels koop.

“Diegene wat die gesteelde goedere koop, is net so skuldig en moet op grond van die wet van beskerming van kritieke infrastruktuur aangekla word.”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: