Tru-grawer op sy syElsje van NiekerkFebruary 7, 2020Tuis Deel hierdie storie / Share this story KIMBERLEY – Op 6 Februarie 2020 omstreeks 08:00 het ’n tru-grawer bekend as ’n “back actor” van ’n laebaksleepwa afgeval. FiND iT was op die toneel. Die insident het in Delfosstraat in Kimdustria plaasgevind. Niemand is beseer nie. Previous Post Ontvoering en die wetenskap daaragter Next Post Valentynsdag-pretloop