ROODEPAN – Die kabeldiewe van die elektriese aluminiumkabels wat Roodepan van elektrisiteit voorsien het, is tot op hede nie gearresteer nie. Die elektrisiteitskabels is egter deur die Sol Plaatje-munisipaliteit vervang en die inwoners van Roodepan het weer krag.




