Koronavirus: Meer as 360 sterftes

Deel hierdie storie / Share this story

Volgens CCN is meer as 360 mense nou al dood van die koronavirus. Al hierdie gevalle is in China en net een van hierdie sterftes is ‘n Fillipynse man.

Die virus het in middel-Desember in Wuhan, China uitgebreek weens die onwettige handel in wild. Lande regoor die wêreld het in totaal 17 834 gevalle van die virus aangemeld.