Eskom het aangekondig dat fase 2-beurkrag die week volgehou gaan word tot 06:00 Donderdagoggend.
Eskom het gesê dat hoewel beurtkrag nie vermy kan word nie, hulle sal poog om nie tussen 06:00 en 09:00 beurtkrag toe te pas nie.
Die Eskom-raad het ’n nege-punt-plan goedgekeur om die entiteit se kragopwekkingsvermoë te verbeter en ’n stabiele kragnetwerk te verseker.
Om die plan in werking te stel, sal Suid-Afrika vir die volgende agttien maande beurtkrag ervaar.



