KAKAMAS – Die polisie op Kakamas rig ’n versoek aan die gemeenskap om hulp in hul ondersoek na die moord wat op Kakamas plaasgevind het.
’n Man wat klaarblyklik deur ’n motor op 21 Januarie 2020 raakgery is, is langs die R359-hoofpad tussen Augrabies en Marchant gevind.
Enigiemand met inligting oor die ongeluk, skakel asseblief a.o. Myburgh by 082 559 6159 of 054 451 0691.



