Verdagte in huisbraaksaak gesoek

Deel hierdie storie / Share this story

KANONEILAND – ’n Verdagte word hier deur die polisie in verband met ’n huisbraak- en diefstalsaak gesoek.

Kol. Mashay Gamieldien, polisiewoordvoerder, sê die verdagte man kan die polisie help in die ondersoek.

Enigeen met inligting of wat die persoon kan identifiseer, kan a.o. Niville Rich by 082 260 0339 of 054 491 1206 skakel.