KIMBERLEY – Lizette Labuschagne, ’n inwoner van die stad, het ’n plasing op Facebook gemaak nadat iemand hulle voertuig se sleutel by CNA in Kimberley verloor het.
Sy sê: “Dit is ’n Toyota se sleutel met ’n sleutelhouer van Moderne-paneelkloppers. Ons het die paneelklopper gebel, maar hulle weet nie aan wie dit behoort nie.”




