Werkloosheid ’n werklikheid

Deel hierdie storie / Share this story

’n Groot groep mense het vanoggend om McDonalds by die North Cape Mall saamgedrom om aansoek te doen vir werk. Roche Beukes (28) en Richard Nuce (24) sê dat hulle desperaat is vir werk.

“Ek soek so graag werk. Ek doen oral aansoek en ek het matriek. Hou duim vas dat ek die werk kry!”

Volgens Beukes moes hulle ’n vinnige toets skryf met ’n paar wiskundige vrae en wag hul nou op die toetsuitslae.

Werklose mense doen aansoek vir werk by McDonalds in Kimberley.