Dwelmhuis-saak uitgestel

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY. – Die verdagte wie Saterdag hier buite ‘n dwelmhuis in hegtenis geneem is, is al voorheen vir besit van dwelms in hegtenis geneem.

Iqrasm Obang (30) is weer Saterdag vir besit van dwelms in hegtenis geneem toe hy verby ‘n dwelmhuis in Andersonstraat gestap het. Die polisie was besig om ‘n klopjag uit te voer en het op meer as R10 miljoen se dwelms en toerusting beslag gelê.

Hy verskyn weer 4 Februarie in die hof.