FiND iT gee Kerspresente weg! Skryf nou in!

Deel hierdie storie / Share this story

Laat jou kind nou inskryf vir FiND iT se Kerspresente-kompetisie! FiND iT sal 10 Kerspresente op 14 Desember in Kimberley uitdeel.

Hoe om in te skryf? Stuur jou kind se briefie aan Kersvader na [email protected].

Reëls vir FiND iT se Kerskompetisie.

1.     Die kompetisie is oop vir alle inwoners van Kimberley se kinders.

2.     Geen werknemer van FiND iT mag inskryf vir die kompetisie nie.

3.     Die kompetisie is oop tot 10 Desember, om 11:00. Alle inskrywings wat daarna ontvang word, sal nie oorweeg word nie.

4.     Die wenners sal op 13 Desember met die Kerspresente verras word. FiND iT sal reël met die ouers om die kind te verras.

5.     Die wenner word deur ’n aanlyn-program gekies. As die wenners nie beskikbaar is om die prys te ontvang nie, sal ’n nuwe wenner gekies word.

6.     Geen korrespondensie oor wie die wenners is sal in getree word nie.

7.     Die wenners en die wenners se ouers moet bereid wees om ’n kort video oor die oorhandiging, sowel as foto’s toe te staan op die dag van oorhandiging.

8.     Elke inskrywing moet besonderhede van die kind vergesel. Naam, van, ouderdom, skool, briefie aan Kersvader, present wat kind wil hê.