Dit is die eerste keer wat een skool met drie provinsiale wenners in die National Teaching Awards spog. Die wenners sal die provinsie in November verteenwoordig.
National Teaching Awards provinsiale wenners:
Mnr. Noël Venter – Uitnemendheid in laerskoolleierskap
Juf. Anne-Marie Wilson – Lewenslange Prestasietoekenning
Juf. Chantel Botha – Uitnemendheid in Laerskoolonderrig
Laerskool Andalusia is baie trots op hulle onderwysers.






