Friends herenig dalk vir ’n reünie

Deel hierdie storie / Share this story

INTERNASIONAAL. – Vyf-en-twintig jaar na Friends se eerste episode vrygestel is, kan aanhangers dalk ’n reünie verwag.

Volgens The Hollywood Reporter gaan die ses kernsterre en die skeppers van die NBC-komedie onderhandel om weer te herenig.

Hoe voel jy hieroor en wie is jou gunsteling Friends-akteur of aktrise?