Bloodhound bereik 1010 km/hMichael HawthorneNovember 18, 2019Tuis Deel hierdie storie / Share this story HAKSKEENPAN – Die Bloodhound LSR se straalmotor het oor die naweek ’n nuwe topsnelheid van 1010 km/h bereik. Die span hoop om met die volgende poging ’n snelheid van meer as 1126 km/h te haal. Previous Post 9-Jarige vang graad in elektriese ingenieurswese Next Post Ou rokers gesonder na maand op e-sigaret – studie