FiND iT versterk band met provinsiale wetgewerMichael HawthorneNovember 14, 2019Tuis Deel hierdie storie / Share this story Kimberley – FiND iT het op 14 November vir Carmen Gopane, woordvoerder by die Noord-Kaapse Wetgewer, ontmoet om die band tussen die wetgewer en die media te versterk. Gopane sê sy sien uit daarna om vorentoe saam met FiND iT te werk. Previous Post Weg met kersgeskenke? Next Post Kimberley-skole sê oor nuwe seksvoorligting