Daily Examiner Beter brandstofpryse by pompe môreMichael HawthorneNovember 5, 2019Tuis Deel hierdie storie / Share this story SUID-AFRIKA – Motoriste gaan van môre af ongeveer 13c goedkoper vir 95-oktaan petrol en tot 16c minder vir diesel in die binneland betaal. Die nuwe brandstofpryse is deur die departement van energie vir November vrygestel. Previous Post Man skiet vermeende dief – saak duur voort Next Post Gerrie Pretorius ondergaan mangeloperasie