Gerrie Pretorius, die bekende Afrikaanse sanger, gaan vandag vir ’n operasie om sy mangels te laat verwyder.
Gerrie, wat al verskeie jare sing en menige goue en platinum albums agter sy naam het, het hierdie foto met sy aanhangers gedeel voordat hy teater toe moes gaan.




