September 24, 2021

Werksgeleentheid in Modderrivier

‘n Besigheid in Modderrivier is opsoek na ‘n energieke dame vir kroegwerk. Die maandelikse salaris is onderhandelbaar. Voordele sluit ook ‘n eenslaapkamer woonstel in.

Jy kan vir Phoebe by 084 612 3232 kontak vir verdere inligting. Vorige ervaring sal in jou guns tel.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *