Pastoor maan teen aanval op kunstenaar wat laster

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY – Werner Strauss, pastoor by die Taberna Dei-kerk in Kimberley, maan die publiek om nie die leerder van Grantleigh-skool in Richardsbaai, KwaZulu-Natal, vir sy laster aan te val nie.

Strauss se mening is daar moet streng teen die skool opgetree word, omrede hulle vir die leiding van hulle studente verantwoordelik is.

Sien die volledige video-onderhoud