Bewusmakingsveldtog vir gesondheidsversekering in Namakwaland-distrik

Deel hierdie storie / Share this story

NOORD-KAAP – Mase Manopole, LUR van gesondheid in die provinsie, het Springbok besoek as deel van die departement se bewusmakingsveldtog oor die Wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering (NGV).

Lebogang Majaha, woordvoerder by die departement, sê die konsultasies is gerig op verskeie staatsdepartemente, personeel, belanghebbendes en bestuurstrukture in gesondheidsorg wat gemeenskappe in die Namakwa-strik verteenwoordig. 

Daardeur beoog die departement om te verseker almal in die Noord-Kaap die NHI verstaan, sê Majaha.