August 5, 2021

WATER: Pompe nou in werking

KIMBERLEY. – Die nuwe pompe op Riverton is nou amptelik in werking en pomp 1 500 liter water per sekonde.

Sello Matsie, woordvoerder van die Sol Plaatje-munisipaliteit, sê al die werk is reeds gedoen. “Roodepan en Galeshewe, insluitend alle ander gebiede, sal soos normaal van die hoofpypleidings voorsien word. Ons vra om verskoning vir die vertraging. Dankie ook aan al die spanne wat hiermee gehelp het.”

1 thought on “WATER: Pompe nou in werking

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *