August 5, 2021

WATER: Pomp van Riverton sal binnekort begin

KIMBERLEY. – Die Sol Plaatje-munisipaliteit het reeds begin om water uit die Newton-reservoir na die “45 Mega Liter Dam” begin pomp.

Sello Matsie, woordvoerder, sê hulle sal ook binnekort water vanaf Riverton, sodra alles uitsorteer is, begin pomp.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *