Lekkasie in Kekewichlaan spuit water by motor in

Deel hierdie storie / Share this story

MONUMENTHOOGTE – Motoriste word gewaarsku om hulle vensters toe te hou in Kekewichlaan. ’n Lekkasie op die draai na die mall by Gillstraat kan water by jou motor laat in spuit.

Sello Matsie, woordvoerder vir die Sol Plaatje-munisipaliteit, het nie betyds vir publikasie terugvoering gelewer nie.