Rugby-legende word begrawe

KAAPSTAD – Chester Williams, oud-Springbok en rugby-legende, wat Vrydag aan ’n hartaanval oorlede is, se gedenkdiens vind vandag om 13:00 in Kaapstad plaas.

Lede van die publiek en media is by al drie die geleenthede welkom, maar ruimte is beperk.

Die volgende gedenkdiens is om 18:00 op 12 September by die Boland-krieketstadion.

Die rugby-legende se begrafnisdiens vind om 12:00 op 14 September by die DHL Newlands in Kaapstad plaas.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: