#ALERT: Padwerke tussen sirkels by geestesgesondheid-hospitaal

KIMBERLEY – Neem kennis van die stopandgo op die R31 tussen die sirkels by die nuwe hospitaal vir geestesgesondheid.

Padwerkers is besig met herstelwerk daar.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: