Ons het besluit om die inskrywings vir ons FiND iT Fashion Instagram profiel-foto oop te stel vir nog ‘n week.
Ons het twee pragtige inskrywings reeds ontvang en ons gee vir julle ‘n “sneak peak”.
Julle sal self LATER vir die wenner stem en die wenner kry ‘n R2000 advertensie-pakket van FiND iT. Ons maak eers die illustreerder bekend nadat die wenner aangekondig is.
Hoe om in te skryf?
1. Teken ‘n “fashion skets” wat jy dink by FiND iT Fashion sal pas;
2. Stuur dit aan Jana by 0761633746.
Jy kan nog inskryf tot Vrydag!



