PGC Convenience Sentrum het vandag Wacky Wednesday (soos elke Woensdag!)

Deel hierdie storie / Share this story

Loer in by PGC Convenience Sentrum in Oliver straat vir ‘n smaaklike burger. Jy kry nie net een nie, maar 2 vir slegs R50. Puik diens is ook aan die orde van die dag by hulle.

PGC Convenience Sentrum vir jou een-stop plek vir al jou benodighede!