Munisipaliteit herstel lekkasie in Carringtonstraat

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY- Werkers van die Sol Plaatje-munisipaliteit was omstreeks 17:30 besig om die lekkasie op die hoek van Carringtonstraat en Dalhamweg te herstel.

Die werkers het FiND iT vriendelik verwelkom om ’n foto van hulle te neem.

*Foto’s en video is met ’n Huawei P30 geneem.