FiND iT versterk band met departement van natuurbewaring

Deel hierdie storie / Share this story

Kimberley – FiND iT het op 14 Augustus vir Zandisile Luphahla, woordvoerder vir Nomandla Bloem, die LUR vir landhervorming, landbou en natuurbewaring, ontmoet om die band tussen die departement en die media te versterk.

Luphahla sê hy sien uit daarna om vorentoe saam met FiND iT te werk. 

*Foto’s en video is met ’n Huawei P30 geneem.

Kunswerk by die departement se kantoor in Georgestraat.