PGC Convenience Sentrum se Get Together koffiewinkel gee vir elke dame ‘n geskenkie vandag.

Deel hierdie storie / Share this story

Gelukkige Vrouedag aan al die dames. Mag julle bederf word vandag. PGC Convenience Sentrum se Get Together koffiewinkel wil iets spesiaal vir julle doen deur ‘n geskenkie te gee van 9:00 af vandag wanneer jy iets daar gaan nuttig.

Gaan besoek hulle gerus en geniet ook hulle *Black Friday* promosie waar jy slegs R50 betaal vir ‘n burger, skyfies en koeldrank.