Drawwer in Carringtonstraat met mes gesteekMichael HawthorneJuly 23, 2019Tuis Deel hierdie storie / Share this story KIMBERLEY. – ’n Vrou is vanoggend na bewering met ’n mes gesteek toe sy in Carringtonstraat gedraf het. Die voorval het tussen 05:00 en 06:00 gebeur. FiND iT hou jou op hoogte. Previous Post Jong man se liggaam in Hullstraat gevind Next Post Polisie vier Mandeladag