Jong man se liggaam in Hullstraat gevindMichael HawthorneJuly 22, 2019Tuis Deel hierdie storie / Share this story Die liggaam van ’n jong man, wat van Lesotho afkomstig is, is oorkant die Samaria-gemeenskap in Hullstraat, De Beers, gevind. Nooddienste was op die toneel. Die oorsaak van dood is nog nie bekend nie. FiND iT hou jou op hoogte. Previous Post Stap teen misdaad Next Post Drawwer in Carringtonstraat met mes gesteek