Gesteelde kragkabels vervang en weer gesteel

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY – Kragkabels tussen straatligte op die Samariapad in Cassandara wat net gister deur die munisipaliteit vervang is nadat dit gesteel is, is na bewering weer oornag gesteel. 

’n Anonieme bron het die volgende foto’s aan FiND iT verskaf.

FiND iT het die woordvoerder van die polisie en die munisipaliteit gekontak, maar het nie betyds vir publikasie terugvoering ontvang nie.