Persoon beseer in motorongeluk voor bloedbankMichael HawthorneJuly 7, 2019Tuis Deel hierdie storie / Share this story ’n Persoon is beseer nadat twee voertuie in Du Toitspanweg voor die bloedbank gebots het. ER24-nooddienste was op die toneel. Die beseerde is na ’n plaaslike hospitaal gebring. Previous Post Ongeluk in Hulanastraat Next Post Camilia-rioolpompstasie leeg gedra