Ongeluk in Hulanastraat

Twee voertuie was in Hulanastraat in Galeshewe in ’n ongeluk betrokke.

ER24-nooddienste was op die toneel. Geen persone is in die ongeluk beseer nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: