Die Huawei P Smart 2019 is nou te koop op kontrak teen ‘n spotgoedkoop prys van slegs R319 per maand vir 24 maande.
Hierdie promosie sal media play 1.5GB top-up insluit, onbeperkte black data, 1.5GB data om enige tyd te kan gebruik onbeperkte SMS’e, 60 minute beltyd vir enige netwerk en 120 minute beltyd vir Cell C-netwerk.



