Weeroorsig vir 15 Mei 2019: bewolkte weer die naweek

Sonnige weer met ‘n maksimum van 24°C word vir vandag Woensdag 15 Mei in Kimberley voorspel. ’n Maksimum van 24°C met gedeeltelik bewolkte weer word hier vir Vrydag verwag.

Bewolkte naweek voorspel

Bewolkte weer met ’n maksimum van 26°C word vir Saterdag verwag. Sonnige weer en ’n maksimum van 27°C word vir Sondag voorspel.

Langtermyn weeroorsig dui op kouer weer vir volgende week

Langtermyn weervoorspellings dui op kouer weer aan vir die einde van volgende week. ’n Maksimum van 18°C word vir Donderdag 23 Mei aangedui.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: