Man vir skoene aan sy voete doodgemaak

’n Man (28) is op Vrydagaand 10 Mei van sy Carvela-skoene beroof nadat ’n onbekende verdagte hom met ’n mes gesteek het.

Kapt. Bashoabile Kale sê: “Die slagoffer het hom na ’n taverne in Phutanang in Galeshewe gehaas waar hy aan sy steekwonde beswyk het.”

Voorts sê kapt. Kale niemand is vir die moord in hegtenis geneem nie en die ondersoek duur voort.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: