Weeroorsig vir 8 Mei 2019 – 9.5mm reën is te wagte

Reënbuie en ‘n maksimum van 20°C word vir vandag Woensdag 8 Mei in Kimberley voorspel. 9.5mm reën, waarvan die meeste tussen 12:30 en 16:30 sal voorkom, is te wagte. ’n Maksimum van 16°C en 19°C word vir Donderdag en Vrydag voorspel.

Sonnige naweek voorspel

Sonnige, warm weer met ’n maksimum van 24°C word vir Saterdag hier verwag. Sonnige weer en ’n maksimum van 25°C word vir Sondag voorspel.

Langtermyn weeroorsig dui op matige weer vir volgende week

Langtermyn weervoorspellings dui op matige weer in volgende week met ’n maksimum van 24°C vir Maandag 29 April, en ’n maksimum van 25°C, 24°C en 22°C vir Dinsdag, Woensdag en Donderdag.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: