Kimberliete stem in die nat weer na goeie reën deur die nag.
FiND iT hou jou op hoogte deur die dag van hoe stemlokale lyk.
Beaconsfield
Laerskool Du Toitspan
Herlear
Laerskool Herlear
Monumenthoogte
Kimberley Junion en N J Heyns
Labram
Laerskool Vooruitsig
Hadison Park
Laerskool Eureka
New Park
Laerskool Newton
Hillcrest
Posduifklub
Hier is die stemlokaal by die posduifklub in Swannsweg.







