Andrew Louw, premierskandidaat van die DA, het vandag by die stemlokaal by Kevin Nkoane-skool gaan stem.
“Ek voel baie opgewonde,” was sy woorde voordat hy by die lokaal ingestap het. Louw het mense met die hand gegroet en sy plek agter in die ry ingeneem.
Kyk na die video oor sy kommentaar nadat hy gestem het.













